Preview Mode Links will not work in preview mode

Fearless & Unfiltered


Jul 28, 2020

Bouwer Bosch: Kunstrepreneur | Aktivis | Uplifter

 

Ek en Bouwer gesels oor wit bevoorregting, geskiedenis, die neem van verantwoordelikheid vir ons verlede, die rol van die kunste in Suid-Afrika se transformasie journey en soveel meer.

Bouwer gebruik sy stem, platform en menswees om aktief versoening in Suid-Afrika te verwesenlik, op die mees opregte manier. Dit was ‘n voorreg om met hom te gesels en gedagtes uit te ruil.

 

Hierdie was ‘n meaningful gesprek. Geniet hom!

 

“Die een wat uitgehoor wil word moet eerste luister”

- Bouwer Bosch