Preview Mode Links will not work in preview mode

Fearless & Unfiltered

May 31, 2021

Mercy Kannemeyer: Skrywer | Regisseur | Teatermaker

 

Ek en Mercy gesels oor wat dit beteken om ‘n aktiewe burger te wees, oor wit bevoorregting, versoening en ons geskiedenis.

 

Ons embrace die ongemaklikheid waarmee hierdie onderwerpe kom en laat onsself toe om so bietjie daarin te sit. Hierdie was ‘n besonderse...