Preview Mode Links will not work in preview mode

Fearless & Unfiltered

Aug 31, 2021

Ashwin Afrikanus Thyssen: Dosent | PhD student | Aktivis

Ek en Ashwin gesels oor sy PhD studie: '"O My Body": Constructing a Black and Queer Theological Anthropology', oor die interseksie van geloof, sekusualiteit en ras, en hoe hierdie diskoerse in die samelewing uitspeel. Ons praat ook oor die moontlikheid van...


Aug 4, 2021

Ruhan Fourie: Geskiedkundige | Akademikus

 

Ek en Ruhan gesels oor sy navorsing, die kerk, oor hoe ons geskiedenis teenwoordig is in ons hede, plundering (looting), aktiewe burgerskap, oor wat versoening en inklusiwiteit vir ons beteken en meer.

 

“Ons moet besef dat as dit sleg gaan daar buite, daan dit sleg met my...