Preview Mode Links will not work in preview mode

Fearless & Unfiltered

Dec 16, 2021

Ek voer 'n eerlike gesprek met Edwin Cleophas, Yvette Lucas en Schalk Van Heerden oor versoening in Suid-Afrika. 

Edwin Cleophas: Besturende direkteur van Social Justice Agency | Sosiale kohesie, geregtigheid en transformasie aktivis & fasiiteerder.

Yvette Lucas: CEO van Nahre Conulting | Geestelike berader...


Nov 14, 2021

George Rauch: Pa | Predikant | Denker

In hierdie episode gesels ek met my pa. Hierdie is verseker die mees spesiale episode wat ek al opgeneem het en seker ooit sal, want dit is met my OG. Een van die mense wat die grootste invloed gehad het (en steeds het) op my denke en hoe ek sin maak van die wêreld rondom my. Sy...


Nov 9, 2021

Dawie Scholtz: Elections Analyst | Management Consultant

 

Dawie and I spoke about key lessons to take out of last week’s Local Government Election, potential outcomes in the hung metros (Tshwane, Johannesburg, Ekurhuleni, Ethekwini, and Nelson Mandela Bay), and active citizenry.


Oct 26, 2021

With the 2021 Local Government Election coming up, I wanted to share my thoughts on what I think is worth thinking about and considering before casting your vote on Monday. I speak from my experience in party politics and local government. 

Two things I didn't mention, but would like to remind you of: 

- You can ONLY...


Oct 21, 2021

Azille Coetzee: Filosoof | Feminis | Skrywer

Ek en Azille gesels oor haar boeke (In my vel en haar splinternuwe boek: Die teenoorgestelde is net so waar), wit bevoorregting, feminisme, inklusiwiteit, Afrikaner wees en meer.

Azille is ‘n nederige, diep-denkende, amazing mens en ons land en wêreld is verseker soveel...