Preview Mode Links will not work in preview mode

Fearless & Unfiltered

Jun 24, 2021

Rudi Swanepoel: Dominee | Skrywer | Foodie | Aktivis 
 
Ek en Rudi gesels oor Andrew Murray NG Kerk waar hy in die bediening staan, oor sy hart vir versoening, witwerk, die neem van verantwoordelikheid, en meer.
 
Dit was so ‘n voorreg om met Rudi te gesels. Rudi is ‘n vriend, leier, kritiese denker en die...