Preview Mode Links will not work in preview mode

Fearless & Unfiltered

Dec 16, 2020

Wilken Calitz: Musikant | Skrywer | Vriend

 

Ek en Wilken gesels oor sy boek, oor die belangrikheid van luister en foute maak, oor die gebrek aan integrasie in die kunste en soveel meer.

 

Dit was so lekker om met jou te gesels, Wilken.

Dankie dat jy so oop, eerlik en real is en dat jy jouself toelaat om diep te dink...


Dec 2, 2020

Esté Rabé: Kunstenaar | Entrepreneur | Gesondheidsaktivis

 

Ek is so opgewonde oor hierdie episode met die lieflike Esté Rabé, wie ek bevoorreg genoeg is om ‘n baie goeie vriendin te noem. Wat ‘n ongelooflike voorreg was dit nie om met Esté te gesels nie. We took a real deep dive from the beginning. Ons gesprek...


Nov 27, 2020

Werner Wessels: Kreatiewe direkteur van Mej. Suid-Afrika | Stilis | Vriend

 

Ek en Werner gesels oor Mej. Suid-Afrika se benadering tot en viering van diversiteit, oor onderdrukking, wit bevooregting, die bou van opregte verhoudings en vriendskappe en soveel meer.

 

Lief jou, Wer!


Nov 18, 2020

Schalk Van Heerden: Betereinder | Skrywer | Leraar

 

Ek en Schalk gesels oor wat dit vir ons beteken om Afrikaners te wees, oor Betereinders, oor hoe verantwoordelikheid neem, versoening en restitusie in aksie lyk, oor victimhood, witwerk en soveel meer.

 

Hierdie was vir my ‘n ongelooflike insiggewende gesprek....


Nov 13, 2020

Kara du Toit: Aktrise | Vriendin | Light bringer

 

Ek en Kara het gesels oor wit bevoorregting, die belangrikheid van erkenning, die millennial generasie en meer.

 

Hierdie was ‘n baie spesiale opname en is ‘n baie spesiale episode met een van die mees kosbare mense in my lewe. 

 

Ek en Kara stap al ‘n lang pad...