Preview Mode Links will not work in preview mode

Fearless & Unfiltered


Jul 7, 2020

Wilhelm Verwoerd: Skrywer | Navorser | Fasiliteerder | Inspirasie

Ek en Wilhelm het gesels oor kultuur, intergenerasie dinamika, versoening en die neem van verantwoordelikheid.

Ek hoop hierdie episode inspireer jou net soveel soos dit my geïnspireer het.